Goue Leeu

Hierdie artikel handel oor die Venesiese rolprentprys. Vir ’n artikel oor die Suid-Afrikaanse rugbyspan, sien Goue Leeus.
          Goue Leeu         

Oshri Cohen in 2009 met die Goue Leeu.
Oshri Cohen in 2009 met die Goue Leeu.
Toegeken vir Uitmuntendheid in die rolprentbedryf
Borg Venesiese Rolprentfees
Land Vlag van Italië Italië
Datum Jaarliks einde Augustus tot begin September
Eerste toekenning 1949
Webtuiste labiennale.org

Die Goue Leeu (Italiaans: Leone d'Oro) is die hoogste prys wat op die Venesiese Rolprentfees aan ’n rolprent toegeken kan word.


© MMXXIII Rich X Search. We shall prevail. All rights reserved. Rich X Search